肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer
Outeur: Corporate Communication and Marketing
Gepubliseer: 30/06/2025

?Klein, medium en mikro-onderneming(KMMO)sdag is op Vrydag 27 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners van die Universiteit Stellenbosch enkele belangrike kwessies uitgelig wat aangespreek moet word om KMMO's in Suid-Afrika te help floreer en ? bydrae tot werkskepping en ekonomiese groei te lewer. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

 ?