肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kyk verby stereotipes om mense met gestremdhede werklik in te sluit
Outeur: Corporate Communication and Marketing
Gepubliseer: 08/09/2025

As ons mense met gestremdhede werklik in alle sfere van die samelewing wil insluit, moet ons verby die stereotipes kyk waardeur hulle beskou word en hul medemenslikheid en individuele sterkpunte erken. Dit was die oproep van kenners aan die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir die media ter viering van Loslitdag op Vrydag 5 September. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.