肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Geletterdheidsdag: Nasionale geletterdheidsintervensies moet verbeter word
Outeur: Corporate Communication and Marketing
Gepubliseer: 09/09/2025

Internasionale Geletterdheidsdag is op 8 September gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch hoe nasionale geletterdheidsintervensies aangepas kan word om beter uitkomste te behaal. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.