Universiteit Stellenbosch: Notices_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx RSS feed for the Notices list. Sat, 26 Apr 2025 06:52:04 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Universiteit Stellenbosch: Notices_肆客足球 /afrikaans/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx Praktiese werksessies oor US-waardes ¨C laaste plekke vir eerste semester_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1992 Page Content:
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Om te kan s¨º wat ons waardes is, is eenvoudig, maar om dit in ons daaglikse aktiwiteite in aksies te omskep, kan soms meer ingewikkeld wees. Daarom moet die US se waardes ¨C uitnemendheid, deernis, billikheid, respek en verantwoordbaarheid ¨C deel uitmaak van hoe ons optree, by mekaar aansluiting vind, besluite neem en etiese uitdagings hanteer.

Die Universiteit se Waardes in Aksie-werkswinkels is daarop gemik om personeel en studente toe te rus om waardegedrewe gedrag en leierskap te verpersoonlik. Hierdie werkswinkels is insiggewend, ervaringsgerig en prakties.

Temas en vaardighede
Die werkswinkel stel deelnemers in staat om ¡¯n algemene begrip te kry van die soort universiteitsgemeenskap wat ons graag wil wees, en om vaardighede aan te leer om moontlike waardebotsings te bestuur.

Die volgende temas word bespreek:
? Die betekenis van waardes;
? Waardebotsings en hoe om dit op te los;
? Hoe om waardes in ons optrede en hoe ons by ander aansluiting vind, te integreer; en
? Die integrasie van waardes deur leierskap en spanwerk.

Formaat
? Die program word op of naby die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse aangebied as ¡¯n voldag-werkswinkel bestaande uit vier werksessies.
? Gegewe die persoonlike en interpersoonlike aard van die leerervaring, word die werkswinkel vir groepe van 10-20 deelnemers aangebied.
? Met die inagneming van kostedoeltreffendheid, kan werkswinkels ongelukkig nie vir groepe minder as tien aangebied word nie. Indien minder as tien mense vir ¡¯n spesifieke datum registreer, sal hulle die kans kry om ¡¯n ander datum te kies.

Uitnodiging
US-personeel van al die kampusse word hiermee hartlik uitgenooi om een van die werkswinkels by te woon. Werkswinkels is beskikbaar vir alle personeel ¨C geleentheid word dus ook geskep vir interaksie tussen uiteenlopende individue in verskeie omgewings.

Datums vir eerste semester 2025
? Woensdag 7 Mei ¨C L¡¯Avenir-wynlandgoed, Klapmutsweg R44
(Agt plekke beskikbaar ¨C RSVP teen 30 April.)

? Donderdag 8 Mei ¨C BMRI-gebou, Tygerberg-kampus
(Vyf plekke beskikbaar ¨C RSVP teen 30 April.)

? Donderdag 5 Junie ¨C BMRI-gebou, Tygerberg-kampus
(Tien plekke beskikbaar ¨C RSVP teen 23 Mei.)

? Woensdag 11 Junie ¨C Biblioteek by STIAS, Stellenbosch-kampus
(Sewe plekke beskikbaar ¨C RSVP teen 2 Junie.)

? Donderdag 12 Junie ¨C Biblioteek by STIAS, Stellenbosch-kampus
(Vyf plekke beskikbaar ¨C RSVP teen 2 Junie.)

Koste
Die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika dra die koste van die werkswinkels. Indien deelnemers n¨¢ die bevestigingsdatum kanselleer, sal die koste vir hulle rekening wees.

Voortgesette professionele opleiding
Lede van die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe (HPCSA) sal agt etiese CPD-punte ontvang.

RSVP
Stuur asseblief ¡¯n e-pos aan Jacolette Kloppers by jacolette@sun.ac.za

Werkswinkels duur van 08:00 tot 16:30 en middagete en verversings word verskaf. Meer besonderhede word aan deelnemers gestuur.

Meer inligting
?https://www.sun.ac.za/afrikaans/staffnet/Pages/Values-in-action.aspx

(25 April 2025)
Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: Staff Snippet; SU Main; Staff
Published Date: 4/25/2025
Enterprise Keywords: SU values; SU Values Workshops
GUID Original Article: DC332C95-4485-427E-A4E4-3327755B9E0E
Is Highlight: Yes
Opsomming: Die US se Waardes in Aksie-projek is daarop gemik om personeel toe te rus om waardegedrewe gedrag en leierskap te verpersoonlik. Deelnemers sal ook vaardighede aanleer om moontlike waardebotsings te bestuur.
Summary: SU¡¯s Values in Action workshops aim to equip staff to embody values-driven behaviour and leadership. Participants will also be enabled with skills to manage possible values conflicts.
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Fri, 25 Apr 2025 14:06:29 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1992
Betalings: Neem kennis Kaartmasjien probleem by KGD_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1991 Page Content:

?Neem asb kennis dat ons kaartmasjien nie werk nie. Alternatiewe betaalmetodes is EFT en aanlyn bank dienste. 

Dankie vir u geduld terwyl dit uitsorteer word. 

Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: Staff; Students
Published Date: 4/25/2025
Enterprise Keywords: health
GUID Original Article: 8DBD3C6D-99F7-4385-93C8-68BC886DB30A
Is Highlight: No
Opsomming: Ons kaartmasjien is tydelik buite werking
Summary: Our card machine is temporarily out of service
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Fri, 25 Apr 2025 08:31:18 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1991
Personeel-internationaliseringstoekennings vir Onderrig en Navorsing_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1990 Page Content:

Stellenbosch Universiteit Internasionaal nooi graag aansoeke in vir 'n reeks Personeel-internasionaliseringsbeurse vir Onderrig en Navorsing, beskikbaar vir akademiese personeel. Hierdie beurse sluit in 'n Samewerkingsbeurs, Saadfinansiering en 'n werkswinkelgeleentheid

Huidige programme waarvoor aansoeke ingewag word:

EQUIIP Werkswinkel 2025 | Universiteit van Groningen (Nederland)

Die Universiteit van Groningen in Nederland en Stellenbosch Universiteit (SU) werk saam aan 'n somerskool vir personeel met die fokus op inklusiewe onderrig deur eweknieleer en die deel van onderrigpraktyke.

Plek: Nederland
Datums: 16 ¨C 20 Junie 2025
Aansoeksluitingsdatum: 1 Mei 2025

Meer inligting & Aansoek

Koste: SU-personeel kan teen 'n verlaagde fooi van €350 bywoon.

Stellenbosch-Warwick Gesamentlike Saadfonds

Hierdie buigsame fonds ondersteun navorsers en professionele dienspersoneel van beide SU en die Universiteit van Warwick om nuwe bande te smee en bestaande samewerking te versterk. Aktiwiteite wat ondersteun kan word sluit in:

  • organisasie van virtuele, hibriede of fisiese werkswinkels, konferensies, en simposia;

  • voorlopige navorsing, eksperimente en loodsstudies;

  • beplanningsvergaderings vir eksterne befondsingsvoorstelle;

  • wedersydse of nie-wedersydse besoeke om nuwe samewerking te vestig.

Beskikbare fondse: R100 000
Aansoeksluitingsdatum: 2 Mei 2025
 Meer inligting & Aansoek?


Internasionale Samewerkingsbeurs

Hierdie beurs is beskikbaar vir SU-akademici om samewerking met internasionale eweknie? te versterk en bied ondersteuning vir besoeke aan buitelandse instellings.
Beursbedrag: Tussen R20 000 en R30 000 (schaalgewys toegeken)
Aansoeksluitingsdatum: 17 Mei 2025
 Meer inligting & Aansoek

Ons moedig alle geskikte personeellede aan om aansoek te doen en voordeel te trek uit hierdie waardevolle professionele ontwikkelingsgeleenthede.

Vir navrae, kontak gerus Lidia by lidia@sun.ac.za. Verdere personeel-internasionaliseringsgeleenthede is beskikbaar op ons webwerf.


Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: SU Main Snippet; SU International Snippet
Published Date: 4/23/2025
Visibly Featured Approved: SU Main Snippet;SU International Snippet;
Enterprise Keywords: Research Grants; Staff internationalisation
GUID Original Article: 498EA026-DD89-4EEA-867B-DABEA22685E0
Is Highlight: No
Opsomming: Stellenbosch Universiteit Internasionaal nooi graag aansoeke in vir 'n reeks Personeel-internasionaliseringsbeurse vir Onderrig en Navorsing. Hierdie beurse is beskikbaar vir akademiese personeel en sluit in: Samewerkingsbeurse, Saadfinansiering en Werksw
Summary: Stellenbosch 肆客足球 International is pleased to invite applications for a range of Staff Internationalisation grants for Teaching and Research available to Academics.
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Wed, 23 Apr 2025 08:23:01 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1990
BTW-verhoging tot 15,5% effektief vanaf 1 Mei 2025_肆客足球 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1989 Page Content:

?Die Universiteit Stellenbosch wil alle studente en personeel daaraan herinner dat, as deel van Suid-Afrika se 2025 Nasionale Begroting, die Regering 'n verhoging in BTW vanaf 15% tot 15,5% vanaf 1 Mei 2025 aangekondig het. Ons SUNFin Oracle Cloud Financials-stelsel is aangepas en getoets vir die verhoging.

 


Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: SU Main Snippet; Students Snippet; Staff Snippet; Operations and Finance Carousel
Published Date: 4/21/2025
Visibly Featured Approved: SU Main Snippet;Student Affairs Carousel;
GUID Original Article: ED1058DB-2118-4EBB-BB46-31866803F76F
Is Highlight: No
Opsomming: BTW-verhoging tot 15,5% effektief vanaf 1 Mei 2025
Summary: VAT increase to 15,5% effective from 1 May 2025
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Mon, 21 Apr 2025 18:20:39 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1989