肆客足球

Centre for Academic Planning and Quality Assurance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Sentrum hoof: Direkteur

André Müller

aemuller@sun.ac.za
+27 21 808 3961

Kan gekontak word vir:

Hou toesig oor die werksaamhede van die Sentrum en skakel met interne en eksterne vennote en belanghebbendes.

Adviseur: Kurrikulumtransformasie

Olebogeng Mokgantshang

olemokgantshang?@sun.ac.za
+27 21 808 3656

Kan gekontak word vir:

Adviseer programleiers en fakulteite oor kurrikulumtransformasie in die hersiening, herontwerp en hernuwing van bestaande programme en modules in samewerking met ander interne rolspelers om Afrikanisering, dekolonisering en restitusie te bewerkstellig. Help ook fakulteite met programvernuwingsprojekte wat deur Universiteitskapasiteitontwikkelings-toelae van die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding befonds word.??

Senior Adviseur: Akademiese Beplanning
PAK Sekretariaat

Melissa van der Vyver

melissavdv@sun.ac.za
+27 21 808 3966

Kan gekontak word vir:

Sentrale kontakpunt en fasiliteerder van alle aspekte van akademiese programme, van aanvanklike ontwerp tot akkreditasie en registrasie. Ondersteuning en strategiese konsultasie met fakulteite, departemente en sentrums oor kurrikulumontwikkeling, ten einde belyning met universiteitstrategie, beleide en nasionale vereistes te verseker. SU-skakel met nasionale eksterne liggame, DHET, CHE en SAQA. Kan gekontak word vir enige navrae rakende Programadvieskomitee-aangeleenthede, insluitend kurrikulumoorwegings, program- en jaarboekwyisings.

Adviseur: Gehalteversekering

Allison Mlitwa

amlitwa@sun.ac.za
+27 21 808 9073

Kan gekontak word vir:

Lei en ondersteun akademiese departemente en professionele administratiewe steundienste- (PASD-) omgewings deur die institusionele prosesse vir gehalteversekering en -verbetering, help met die samestelling van bewysportefeuljes vir ewekniebeoordelings, en hersien en bied terugvoer oor selfevalueringsverslae en verbeteringsplanne.

Beampte: Gehalteversekering
Gehaltekomiteesekretariaat

Merrewyn Feucht

merrewyn@sun.ac.za
+27 21 808 2714

Kan gekontak word vir:

Ondersteun die missies van die Sentrum en die Afdeling deur met fakulteite, departemente, verantwoordelikheidsentrums en PASD-afdelings saam te werk om ’n strategiese en volhoubare benadering tot gehalteverbetering en programvernuwing te ontwikkel en die US se gehalteversekeringstelsel te bestuur en te ko?rdineer.

Beampte: Akadeiese Beplanning en Gehalteversereing

Christine Francke

cpfrancke@sun.ac.za
+27 21 808 9027

Kan gekontak word vir:

Verskaf administratiewe, kantoor- en batebestuursondersteuning aan die sentrum. Bied ho?vlakbystand aan die sentrum se kernfunksies, insluitend akademiese beplanning, kurrikulumtransformasie en gehalteversekeringsinisiatiewe. Ondersteun die sekretariaatfunksies van sleutelkomitees en help met die voorbereiding en indiening van dokumentasie aan eksterne ho?ronderwysliggame soos DHET, CHE en SAQA, terwyl daar ook met interne en eksterne belanghebbendes geskakel word om effektiewe kommunikasie en prosesbestuur te verseker.?

???????????