肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?N?avorsingskontrakte???

????????????????????????Om kontraknavorsing by die Universiteit Stellenbosch te verrig, moet ‘n navorser voldoen aan die Kontraknavorsingsbeleid  (slegs in Engels) en ander goedgekeurde beleide en prosesse.

In terme van die Kontraknavorsingsbeleid, moet Afdeling Navorsingsontwikkeling alle navorsingskontrakte en navorsingsverwante kontrakte nagaan en goedkeur, voor die gemagtigde verteenwoordiger van Universiteit Stellenbosch sal teken. Sien die Tipes Navorsingskontrakte skakel vir meer inligting oor die verskillende tipes kontrakte en vir voorbeelde van elk.

Om die Kontrakgoedkeuringsproses te begin, moet die volgende aan Afdeling Navorsingsontwikkeling gestuur word:

  • Die konsep kontrak / ‘n versoek vir ‘n kontraktemplaat
  • Die projekbeskrywing / beskrywing van die werk
  • Die begroting (indien van toepassing)



Kontak:

Navorsingskontrakte algemene navrae:
Vrae oor volkoste en ander finansi?le navrae?:
?user.png Marilyn Sikade
phone-call.png 021 808 3949
email.png Email Marilyn
user.png??Audrey Erasmus
phone-call.png 021 808 9018
email.png Email Audrey
user.png Chantal Hugo?
phone-call.png 021 808 9368 
email.png E??mail Chantal??
?user.png Maverick Wade
phone-call.png 021 808 9388
email.png E??mail Maverick?
Registrasie van nuwe kontrakte?:
email.png Email ?