肆客足球

Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gebeure

??Gebeure om die draai in 2025


?30 Julie
18:00 vir 18:30

?Stias?Fritz Ponelis-gedenklesing
Sulene Pilon van die Universiteit van Pretoria lewer vanjaar se Fritz Ponelis-gedenklesing. Haar onderwerp is “Oor wat is en wat was: ’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse sintaktiese konstruksies met wees" en handel oor die allerjongste navorsing op die gebied van die Afrikaanse taalkunde.
RSVP aan wae@sun.ac.za teen Woensdag 23 Julie 2025.


?Ikoon Spesiale lesing.png

DJ Opperman-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die akademikus, dikter en kritikus prof DJ Opperman.

?Ikoon Spesiale lesing.png

Fritz Ponelis-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die taalkundige prof Fritz Ponelis.
?Ikoon kollokwium.png

Kollokwium

Tweejaarlikse openbare gespreksgeleentheid om dialoog en debat aan te moedig.
?Ikoon Middaguurgesprek.png

Middaguurgesprekke

Gesprekke en seminare oor taal, letterkunde, taalkunde boeke en nog meer.

?Ikoon Verras.png

VER[r]AS

Die Departement se studentevereniging. Hulle is altyd met iets doenig.